SARIE KOS

Ma Afrika se SPENS

Pizza herinner onmiddellik aan Italië, paella is Spaans en sushi-liefhebbers wêreldwyd bedank – al is dit net in hul gedagtes – met elke geurbom die Japannese nasie vir hierdie toevoeging tot hul dieet. Afrika se vrugte, graan- en peulgewasse, seekos en wildsvleis is gesog in kosmandjies van Beijing tot Berlyn, so ook produkte wat uniek is aan ons vasteland en haar eilande, soos Marokkaanse koeskoes, Suid-Afrika se rooibostee, bourbon-vanielje van Madagaskar en Réunion, wyn, sap, speserye . . .

Palmolie en kakaobone is twee van Afrika se grootste voedseluitvoerprodukte. Lande aan die weskus van Afrika produseer gesamentlik twee derdes van die wêreld se kakao. Die kans is dus groot dat jou geliefde luukse Switserse sjokolade ’n lang pad moes reis vanaf die Ivoorkus na Europa se sjokoladefabrieke, net om terug te keer na jou plaaslike supermark se rak.

Kasjoeneute is nog ’n top-uitvoerproduk van verskeie Afrikalande, grotendeels rou na Indië, waar dit verwerk, verpak en na die VSA en Europa versprei word. Indien hierdie lande hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS7 min read
Allawêreld! Afrika
Hoe Amarula een van die wêreld se gewildste roomlikeurs geword het.” Die opskrif van ’n artikel in die Amerikaanse finansiële tydskrif Forbes. En verder word geskryf: “Die prominente olifant op die etiket is net so herkenbaar op die rak agter ’n kroe
SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE

Related Books & Audiobooks