Kuier

RUS IN VREDE VAARWEL, LIEWE CONRAD SIDEGO

Die Latynse spreuke-skrywer van Siriese afkoms Publilius Syrus, het hom soos volg oor die dood uitgelaat: Eers ná die dood sê ons dikwels hoe dierbaar iemand se lewe vir ons was. Wat ons versuim het, lees ons te dikwels op grafstene, skryf Johann Maarman.

Miskien het ek dit te min vir Conrad Sidego gesê hoe ek hom waardeer. Miskien moes ek tog ’n laaste keer na die hospitaal gegaan het toe hy op sy sterfbed gelê

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Wat In De Nara Maak Sy?
As jy gereeld op social media is, het jy haar waarskynlik al raakge-scroll – dié pragtige jong vrou met die foutlose grimering, perfek gestileerde hare en die mooiste rokke, wat enige eetding onder die son van scratch af maak. En die klankbaan van ha
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi

Related