Kuier

Meesterlik MET MAALVLEIS

MEXIKAANSE KAMMA-STEAKS

Genoeg vir 4

BESTANDDELE

Steaks

500 g beesmaalvleis
1 knoffeltoontjie, gekneus en
fyngekap
1 rooi brandrissie, pitjies en naatjies
verwyder en fyngekap’n Handvol vars koljanderblare,
fyngekap
1 eier
Sout en varsgemaalde swartpeper
Olie vir braai
Mielies
4 mielies, skoongemaak
3 eetlepels botter, gesmelt
1 knoffeltoontjie, gekneus en fyngekap
1 teelepel rissievlokkies

Sout en varsgemaalde swartpeper0

Samestelling

1 groot avokadopeer, geskil, ontpit en in groot skywe gesny 1 rooiui, in dun ringetjies gesny Sap van 1 lemmetjie Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak Vars koljander vir versiering

METODE

Steaks: Meng al die bestanddele in ’n groterige bak vir die steaks, behalwe die olie, met jou hande. Verdeel die vleismengsel in vier gelyke dele en maak 4 steaks met jou hande. Pak die steaks ’n entjie van mekaar op ’n bakplaat wat met bakpapier gevoer is. Laat staan dit in die vrieskas terwyl jy die mielies voorberei.

Pak die mielies op ’n bakplaat met ’n effense randjie wat met bakpapier of foil gevoer is. Meng die botter, knoffel en rissievlokkies en verf oraloor elke mielie. Geur die mielies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Wat In De Nara Maak Sy?
As jy gereeld op social media is, het jy haar waarskynlik al raakge-scroll – dié pragtige jong vrou met die foutlose grimering, perfek gestileerde hare en die mooiste rokke, wat enige eetding onder die son van scratch af maak. En die klankbaan van ha
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi

Related