Kuier

VIR ÁLTYD IN LOCKDOWN

Ná ongeveer ’n maand in lockdown, voel baie Suid-Afrikaners asof hulle hul hare kan uittrek van frustrasie, want baie min van ons het al ooit tevore in ons lewens hierdie tipe inperking beleef.

Vir baie is dit ook ’n tyd van groot angs en onsekerheid en dis duidelik dat nie almal ewe goed by hierdie nuwe normaal aanpas nie. Maar daar is mense vir wie fisieke inperking glad nie iets nuuts is nie.

Só ken Tracy Heine (48) van Nelspruit maar al te goed die realiteit van algehele inperking. Sy is sedert die Paasnaweek van 1998 aan ’n rolstoel vasgekluister nadat sy van die nek af ondertoe verlam is weens ’n motorongeluk. Tracy (toe 26) is sedertdien ’n kwadrupleeg sonder enige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Wat In De Nara Maak Sy?
As jy gereeld op social media is, het jy haar waarskynlik al raakge-scroll – dié pragtige jong vrou met die foutlose grimering, perfek gestileerde hare en die mooiste rokke, wat enige eetding onder die son van scratch af maak. En die klankbaan van ha
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi

Related