Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Wie sou kon raai met al die konflik wat jaar ná jaar tussen lande en rassegroepe woed, die konstante ophef oor die nuutste tegnologiese uitvindsels en die voortdurende stryd oor politiek, grond en geld, dat dit uiteindelik ’n virus sou vat om die wêreld stil te maak. En in dié stilte het ek ’n hele paar goed opgelet.

Die laaste paar weke is die wêreld soos ons dit ken, omvergegooi. En dít het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Wat In De Nara Maak Sy?
As jy gereeld op social media is, het jy haar waarskynlik al raakge-scroll – dié pragtige jong vrou met die foutlose grimering, perfek gestileerde hare en die mooiste rokke, wat enige eetding onder die son van scratch af maak. En die klankbaan van ha
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi

Related