FAUCI, DIE VSA SE HUISDOKTER
![f0018-02](https://article-imgs.scribdassets.com/41wlxukpq87t5jy3/images/file82R5WJ8E.jpg)
![f0018-01](https://article-imgs.scribdassets.com/41wlxukpq87t5jy3/images/fileO1LAMJV0.jpg)
HULLE het ’n spesiale status en rol in ons lewe. Of hulle nou jou en jou sibbes in die lewe gebring het, die koorspen onder jou tong ingedruk of ’n geliefde deur ’n ernstige siekte gehelp het – jou “huisdokter” het jy onvoorwaardelik vertrou.
Om ’n huisdokter te wees is natuurlik nie altyd maklik nie. Want soms moet jy die harde feite oor ’n chroniese siektetoestand of slegte prognose eerlik oordra. Jy het nie die opsie om die waarheid te verbloem of versag nie.
Stel jou nou voor jy is “huisdokter” vir byna 330 miljoen mense in die greep van ’n viruspandemie … Want dit is wat dr. Anthony Fauci, hoof van Amerika se COVID-19-taakspan, vir sy land geword het.
In dié tyd van inperking is hy ’n daaglikse besoeker in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days