Huisgenoot

DIE ABC VAN MASKERS

DIT het so vreemd gelyk toe beeldmateriaal uit die Chinese stad Wuhan vroeg vanjaar wys hoe skares met gesigmaskers rondloop. Toe was die coronavirus nog iets wat net daar doer ver verwoesting gesaai het – en gesigmaskers was iets uitheems.

Maar net ’n paar maande later lyk die prentjie heeltemal anders: As jy vandag sonder ’n masker supermark toe gaan, is jy waarskynlik in die minderheid – en dit hier in Suid-Afrika.

Aanvanklik is Suid-Afrikaners gemaan om nie maskers te dra as hulle nie siek voel nie. Die kenners was bang mense sou gedurig met hul maskers vroetel en dus aan hul gesig vat en die kans op infeksie vergroot.

Maar nou het die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Morkel: “Juffrou, kan ’n mens gestraf word vir iets wat jy nie gedoen het nie?” Juffrou: “Natuurlik nie. Hoekom vra jy?” Morkel: “Dankie tog, want ek het nie my huiswerk gedoen nie!” JOHAN H, GONUBIE Drie skilpaaie eet sop. “Dit sal beter smaak met b
Huisgenoot1 min read
Plant Dit Soos Beckham
ONS is gewoond aan DAVID BECKHAM se vaardighede op die veld, maar dit blyk die voormalige sokkerspeler is net so vaardig in die tuin. Aanhangers was in vervoering toe David (49) onlangs video’s van homself deel waar hy blomme plant. Hulle het selfs d
Huisgenoot5 min read
Die Huis Wat Jou Omhels
DIE eerste ding wat ’n mens sien as jy in die huis in Pretoria instap, is die groot boom wat teen die muur geverf is. Van die takke hang geraamde foto’s van kinders – 251 van hulle. Want dís hoeveel plek daar in die groot, warm harte van die Prozesky

Related