WIE? WAT? WANNEER?
Apr 17, 2020
3 minutes
Hoewel kos koning kraai, het sommige aanvullings steeds ’n plek, veral as jy swanger is. Dit help saam met gesonde kos om in jou hoë voedingsbehoeftes te voorsien. Kom ons kyk daarna.
1. FOLIENSUUR
Foliensuur is nodig vir die vorming van genetiese materiaal en is daarom van kritieke belang vir die ontwikkeling van jou baba. Genoeg foliensuur voor jy weet dat jy swanger is, verlaag die kans dat jou baba ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days