Baba & Kleuter

’n Bietjie UBUNTU

Jou lewe bestaan uit meer as net kinders grootmaak, maar probeer dit nou vir húlle verduidelik. Soms wens jy dat jou kroos ’n bietjie meer waardering het vir jou as mens en vir dit wat jy doen. Maar kinders is mos kinders en hulle dink aan niemand anders as hulleself nie, of hoe?

Verkeerd. Kenners sê dit is inderdaad moontlik om daardie liewe klein monstertjies te leer dat daar ook ander mense op hierdie planeet woon en dat hulle ook die reg het om daar te wees –én om soms eerste gestel te word.

Om jou kinders te leer om waardering vir ander mense te hê en dit te toon, is ’n belangrike stap in die ontwikkeling van sleutelwaardes soos

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t
Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter4 min read
Maak Sin Van Sintuie
Stel jou voor hoe dit moet voel om vir die eerste keer ’n glimlag te sien, ’n hand te voel wat saggies oor jou hare streel, iets soets op jou tong te proe, of om van swaartekrag bewus te raak. Dit is maar net ’n paar van die sintuiglike ervarings waa

Related