Rapport

Onheil agter die idille

Liewe Mamma deur Esther Verhoef, in Afrikaans vertaal deur Joanita Fourie. Uitgewer: Lapa. Prys: R315.

’NAantreklike vrouegesig, die gelaatstrekke mooi in verhouding, maar deels weggesteek. ’n Vol, sensuele mond in bloedrooi lipstiffie. ’n Groen oog wat onverbiddelik vorentoe kyk; die ander een in die skaduwee.

Soos die donker dreig om ál meer van die vrou, in rooi, kursiewe handskrif. ’n Intieme bekentenis wat bloederig bly spook; ’n nagmerrie wat dreig om voor die leser te ontvou. Die kombinasie van swart, spierwit en weergalmende rooi ’n voorbode van verskrikking en verkeerde keuses.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid

Related