Landbouweekblad

Moenie stuit vir winterdekgewasse

Van al die gereedskapstukke van herlewingslandbou is somerdekgewasse gewoonlik die een wat heel eerste uitgepluk word. Winterdekgewasse kan egter die impak van herlewingslandbou verhoog – selfs al speel vog nie noodwendig in Suid-Afrika se guns nie.

Die herlewingslandbouboer van Kansas in Amerika mnr. Dale Strickler, ook skrywer van die boek en tegniese bestuurder van die voorste dekgewasmaatskappy in Amerika, sê die veld wat hy in Suid-Afrika gesien het, is baie dieselfde as wat hulle in die prêries van Amerika het. Verdere ooreenkomste tussen die twee lande

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o

Related