’n Juweel wat versteek bly
Apr 30, 2020
3 minutes
Deur David McKay
dit gebeur nie gereeld dat kleinbeleggers hul mening lug by die aanbiedings van maatskappye waarin hulle aandeelhouers is nie. Dit het egter in April gebeur by Gemfields, ’n mynbou-enbemarkingmaatskappy van gekleurde edelstene wat in Johannesburg en Londen genoteer is.
“Sien julle na ons om en ons sal na die aandeelprys omsien,” het ’n belegger in vraetyd aan die bestuur gesê ná die teleurstellende nuus dat Gemfields se 2019-boekjaar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days