Is winkelsentrums se blomtyd verby?
Apr 30, 2020
3 minutes
Deur Glenda Williams
suid-Afrikaanse winkelsentrums, eens die middelpunt van sosiale omgang, staan oral feitlik leeg tydens die koronavirus-inperking.
SA is oorvoorsien van winkelsentrums en naas Amerika en Kanada derde in die ry wat betref winkelsentrumblootstelling volgens BBP. Tydens die staat van inperking kon slegs sowat 15% van die winkelsentrumruimtes handel dryf.
Om weer lewe te blaas in dié plekke waar mense voorheen gekuier het, gaan nie maklik wees nie.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days