Kyk na kleinhandelseffekte vir kontantvloei as dividende opdroog
Apr 30, 2020
2 minutes
Deur Simon Brown
capitec* se resultate vir die jaar geëindig 29 Februarie leer ons twee belangrike lesse. Eerstens, al was sy resultate uitstekend, is resultate tot 29 Februarie nou onbeduidend. Enige resultate voor die uitbreking van die koronavirus, is interessant, maar vertel ons niks oor die volgende paar jaar nie.
Dis belangriker om te kyk na die dividende wat opdroog. Wesensverdienste per aandeel het met 19% gestyg, maar die dividend is geskrap.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days