Leiding by SA maatskappye is ’n rare verskynsel
Apr 30, 2020
2 minutes
Deur Simon Brown
een van die kenmerke van die uitreiking van finansiële resultate in Amerika wat gelukkig nie na Suid-Afrika gekom het nie, is leiding. Amerikaanse maatskappye gee met elke stel resultate leiding vir die volgende kwartaal, jaar en soms langer.
Dit kom in verskeie vorme. Sommiges gee ’n speling van wat in terme van omset en verdienste per aandeel verwag word. Ander gee weer
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days