Groot en sleg
Apr 30, 2020
3 minutes
DEUR GENEVIEVE TERBLANCHE.
![tvplusafri200507_article_020_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/ccigtj47tydox/images/fileNHIAF0HT.jpg)
![tvplusafri200507_article_020_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/ccigtj47tydox/images/file98RW2XLC.jpg)
Melody Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30
Jack (Moeniel Jacobs) is die grootmeneer in die Athlone-omgewing waar die dramareeks Melody (2020) afspeel. By sy liefdadigheidsorganisasie, Jack’s Heaven, kan enige behoeftige brood en melk kry om hulle te help om te oorleef tot die maatskaplike toelae uitbetaal word. Wanneer ’n pa sy geld verkwis het, kan hy by Jack aanklop vir ’n lening om die krag by die huis aangeskakel te
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days