Rapport

Los blinde lojaliteit vir die sportveld

Ek kan verstaan dat mense lojaal en patrioties is teenoor ʼn rugby-span of ’n land. Dis lofwaardig.

’n Goeie voorbeeld hiervan was toe die Springbokke teen alle verwagtinge in verlede jaar die Wêreldbekerrugbytoernooi in Japan gewen het.

Die meeste van ons het gejubel en dit is soos dit hoort. Wie sal ooit Faf de Klerk, Springbokskrumskakel, in sy SA gekleurde swembroek vergeet?

Maar hoort dieselfde vurige patriotisme en lojaliteit by beleggings? Die reaksie van sommige kenners, rubriekskrywers en selfs beleggers laat die indruk dat dié emosionele verknogtheid ook op beleggings van toepassing is.

Wie sou nou tevrede wees met laer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad

Related