Rapport

Gluten-, suiwel- en vreugdevry

Dis nie meer genoeg om ’n resep of produk as “glutenvry” en “suikervry” te merk nie. Muffins, roomys en selfs wit-sous moet ook suiwelvry wees om as gesond beskou te word. Dit neem natuurlik mense met laktose-intoleransie in ag, maar behoort die res van ons ook só te eet?

As jy gesondheidsbewus is, maar poeierige amandelmelk in jou suiwelvrye koffie maak jou huilerig, is daar goeie nuus: Selfs die Mediterreense dieet, wat gesond én lekker is, bevat suiwel – maar nie soveel soos wat standaarddieetriglyne aanbeveel nie.

Melk is maklike kalsium

Suid-Afrika, die VSA en talle ander lande se amptelike dieetriglyne moedig volwassenes aan om drie koppies melk per dag te drink, jogurt en kaas ingesluit. Alles laevet, natuurlik.

Die groot

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Water, Krag Én Inwoners Se Geduld Is Op!
Strate vol vullis en rioolvuil, paaie vol slaggate, kragpale wat kantel. Dít is waarmee die inwoners van Delareyville, Ottosdal en Sannieshof in die Tswaing- plaaslike munisipaliteit in Noordwes te kampe het. Dele van Ottosdal was boonop teen gister
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo

Related