Huisgenoot

Hoe kan ek my ekstra geldmaakplanne bestuur?

WEENS die inperking om die verspreiding van die coronavirus te bekamp het baie mense ’n deel van hul gewone inkomste verloor en probeer hulle ander planne maak om al hul uitgawes te dek.

Privaat boekhou- of vertaalwerk, eiendomsverhuring, aanlyn onderrig, die maak en verkoop van gesigmaskers… Daar is talle moontlikhede om ’n ekstra inkomste te kweek. Maar om die vrugte van daardie ekstra werk te pluk, moet jy dit behoorlik bestuur.

Ons gee jou vandeesweek vyf wenke

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related