KRISIS VIR SKOLE
May 08, 2020
4 minutes
DEUR MARTELI BREWIS
Onder normale omstandighede is dit klaar ’n geskarrel en gestres om jou kind gereed te kry vir die eksamen, maar vir die klas van 2020 en hul ouers gaan dit waarskynlik nóg moeiliker wees.
Leerders sit nou op hete kole om te hoor hoe die lockdown weens die corona-virus die res van hul akademiese jaar en dus eindeksamen gaan beïnvloed.
Dis nou ’n situasie van “damned if you do, damned if you don’t” vir die regering nadat Hubert Mweli, direkteur-generaal van die departement van basiese onderwys, op 29 April aangekondig het die plan is om skole stelselmatig te
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days