Kuier

DOEN SÓ NODIGE SELFONDERSOEK

Wees gou eerlik met jouself. Sê jy “ja” omdat jy wil of “ja” omdat jy moet? Is daar mense in jou lewe wat die lewenswil uit jou druk met hul hoë verwagtinge? Wat jou skuldig laat voel as jy ’n besluit durf maak wat jou eerste stel en jou dan sommer van selfsugtigheid beskuldig?

Waarna ons diep binne onsself smag, is gelyke gee en ontvang op alle vlakke en in alle verhoudings in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Wat In De Nara Maak Sy?
As jy gereeld op social media is, het jy haar waarskynlik al raakge-scroll – dié pragtige jong vrou met die foutlose grimering, perfek gestileerde hare en die mooiste rokke, wat enige eetding onder die son van scratch af maak. En die klankbaan van ha
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi

Related