Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Toe ek grootword in die stofstrate van Hermon, waar mense mekaar groet met: “Leen daar ’n R100 tot all-pay toe”, was ek bewus van engele se bestaan. Maar in boeke het hulle gesê engele dra wit klere en het vlerke. My engel het ’n groen kopdoek, blou overall en deurgetrapte, swart tekkies gedra – my ouma.

Vandat ek kan onthou, het ek eers ’n ouma gehad voor ek ’n ma gekry het. Ja, ek is een van daai gevalle, waar die pa

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Wat In De Nara Maak Sy?
As jy gereeld op social media is, het jy haar waarskynlik al raakge-scroll – dié pragtige jong vrou met die foutlose grimering, perfek gestileerde hare en die mooiste rokke, wat enige eetding onder die son van scratch af maak. En die klankbaan van ha
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi

Related