TWEEDE GROOTSTE MIELIE-OES ÓÓIT OP PAD
May 08, 2020
2 minutes
– NICO VAN BURICK
DIE Oesskattingskomitee (NOK) het einde April die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes met 2,8% verhoog tot 15,2 miljoen ton. Suid-Afrika kan nou sy tweede grootste somergraanoes tot dusver verwag – 35% groter as verlede jaar se oes.
In die komitee se derde skatting van die seisoen word 412 000 ton meer mielies verwag
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days