Landbouweekblad

Vrae oor Land Bank se lewensvatbaarheid

Die Land Bank is weer in die nuus. Vroeër vanjaar het die kredietgraderingsagentskap Moody’s die bank afgegradeer. Onlangs het dit aan die lig gekom dat die Land Bank nie sy geldelike verpligtinge kan nakom nie.

Daar bestaan gevolglik ’n wesenlike risiko dat die bank tot niet sal gaan tensy die staat as aandeelhouer weer, soos by ander staatsondernemings, miljarde rande inpomp in ’n swak bestuurde staatsonderneming.

Die Land Bank sê sy kontantvloeiprobleme is die gevolg van swak landboutoestande en droogtes, wat veroorsaak dat boere nie hul verpligtinge kan nakom nie.

Die probleme is egter bloot die resultaat van swak risikobestuur deur die bestuur en die direksie, asook ’n wanbalans tussen die finansiering en die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad1 min read
Limpopo-pryse Bult Spiere
In Gauteng en KwaZulu-Natal het die pryse van grondtransaksies redelik stabiel gebly, en in Limpopo is ’n verbetering in byna driekwart van die distrikte opmerklik. Daar was 502 transaksies in Gauteng en 81 672 ha is vir R3,438 miljard verhandel. In