Basiese beginsels vir winsgewende boerdery
May 08, 2020
2 minutes
MECKI SCHNEIDER
FOTO: SCHNEIDER-FAMILIE
![landbouza200514_article_064_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/6ux3e7ffgg7usaj1/images/fileZFJOQ6VO.jpg)
Terug na die basiese boerderybeginsels. Dít is vanjaar die tema van die LRF-veeskool wat van 14-16 Oktober by Aldam in die Vrystaat aangebied word.
Volhoubare winsgewendheid in ’n boerdery met lewende hawe behels ’n basiese kennis van onder meer die volgende aspekte:
■ Grondkunde met vogbewaringspraktyke, ook vir weiding en vee.
■ Plantkunde wat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days