Opdraande stryd lê vir rooivleisprodusente voor
May 08, 2020
2 minutes
LIZA BOHLMANN
FOTO: VERSKAF
Maatreëls wat verband hou met die inperking vanweë Covid-19 skep baie onsekerheid en gevolglik is die normale stand van sake in die verbruikersmark ontwrig, sê mnr. Koos van der Ryst, voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO). Hy het die RPO se waarnemings in die bedryf in ’n video bespreek en rooivleisprodusente moed ingepraat.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days