Vrouekeur

ROEP VAN DIE UIL

Linda se hand is styf om die gehoorbuis geklem. Toe sy weer praat, is dit sagter. “Hoekom bel jy, Dirk?”

“Jy vra! Die meisie in my lewe verdwyn dan tussen neus en ore. Hoe moet ek nou voel?”

“Ek is nie meer die meisie in jou lewe nie.”

O, daaroor verskil ons twee.” Sy hoor hom asem uitblaas. Sy onthou hoe hy sy onderlip uitstoot wanneer hy dit doen. Op ’n tyd was dit vir haar te dierbaar.

“Hoe’t jy geweet waar ek is?” Meteens is dit vir haar te veel: die besef dat hy haar énige plek sal vind. “Moenie weer hierheen bel nie,” voeg sy by en plak die gehoorbuis neer.

Sy staan en kyk na die telefoon. Besluit om te gaan stap voor dit dalk weer lui.

In die hoofstraat dink sy nog daaraan dat dit haar slegs twee dae gevat het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur7 min read
’n Magiese stad
Covid-19 het reis nou onmoontlik gemaak, maar ons glo ná elke storm skyn die son weer. Ons sal weer kan reis en hier is solank ’n stad wat jy op jou lys kan sit vir wanneer die wêreld weer begaanbaar is Soos met ons vorige besoek aan Istanboel, bly o
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.
Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege

Related