Rapport

‘Vlak 4 erken nie logika’

As die vlak 4-inper-king, waar ’n geraamde 60% van die ekonomie kan funksioneer, vir die res van die jaar voortduur, kan die land se ekonomie met 30% inkrimp. Dit sal die verspreiding van Covid-19 beperk, maar die land se gesondheid op soveel ander vlakke bedreig.

So sê Theuns de Wet, makrostrateeg van FirstRand, wat Vrydag aan ’n virtuele paneelbespreking deelgeneem het oor of en hoe die ekonomie te midde van die pandemie heropen moet word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad

Related