Huisgenoot

61 JAAR VAN VOLVO-AVONTURE

JY SKUIF agter die stuur in, druk die sleutel in die aansitter en draai … en met die brul van die enjin soos musiek in jou ore ry jy van die vertoonvloer af.

Elke jong mens droom van die oomblik dat jy jou eerste motor huis toe vat. En as dit boonop een van die gewildstes op die pad is, een wat wêreldwyd in uithouwedrenne sy staal wys, swel jou bors behoorlik van die trots.

Daardie oomblik het 61 jaar gelede vir Chris Schutte aangebreek toe hy 23 jaar oud was – en vandag, net

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related