Finweek - Afrikaans

Finansiële advies in die toekoms

suid-Afrika is ’n land van diversiteit. Dis ooglopend in baie dimensies waar, maar dis die verwronge verspreiding van werksgeleenthede en welvaart in die land en die implikasies daarvan virdie finansiëleadvies-sektorwat veral in dié uitgawe van Kollektiewe Insig belangrik is.

Dis ’n kapitalistiese ekonomie se aard om gestruktureerte wees om in die behoeftes te voorsien van dié wat daarvoor kan betaal. Terwyl dit baie voordelige uitkomste virdie samelewing kan hê, is dit nie die enigste manier om dit te doen nie. Soos die huidige ervaring van die Amerikaanse mediese bedryf in reaksie op die Covid-19-pandemie toon, kan dié benadering in tye van nood baie lukrake en diskriminerende sorg tot gevolg hê.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Hoe Om In Die Volgende Dekade Na Waarde In Aandele Te Soek
baie mense vra my uit oor die vooruitsigte vir wêreldaandelefondse in die volgende dekade. Dis nie ’n maklike vraag om te beantwoord nie. Soos ek al voorheen aangedui het, is die gehalte van die fondse waarin jy belê belangriker as die enkele prestas

Related