Finweek - Afrikaans

Hoe om ongelykheid te oorkom

iets wat Covid-19 ons leer, is hoe min finansiële standvastigheid die land se gewone bevolking het.

Persoonlike finansies bly in ’n haglike toestand. Die huidige finansiële stelsel is nie gerat om gewone mense te help nie. Dis waar dat jy maklik toegang tot krediet teen buitensporig hoë rentekoerse kan kry, maar dis veel moeiliker om behoorlike advies te kry oor hoe om daardie skuld te bestuur, of hoe om meer algemeen in die lewe vooruit te gaan.

Dis waar van tradisionele finansiële dienste wêreldwyd, maar selfs voor Covid-19 al moes Suid-Afrikaners met meer as die meeste tevrede wees: ’n stukkende ekonomie, aanhoudende kragonderbrekings en ’n verswakte geldeenheid. Dan is daar die verborge las van “familiebelasting” of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Hoe Om In Die Volgende Dekade Na Waarde In Aandele Te Soek
baie mense vra my uit oor die vooruitsigte vir wêreldaandelefondse in die volgende dekade. Dis nie ’n maklike vraag om te beantwoord nie. Soos ek al voorheen aangedui het, is die gehalte van die fondse waarin jy belê belangriker as die enkele prestas

Related