Finweek - Afrikaans

Oplossings vir die menigte deur skaalvoordele te vind

die geestesgesteldheid van “laat jou geld vir jou werk en moenie net vir jou geld werk nie” is baie moeilik vir die meeste mense in Suid-Afrika om te aanvaar wat van die hand na die tand leef.

Volgens Allianz Global Wealth se verslag van 2019 word ongeveer 10% van SA se bevolking as middelklas geklassifiseer wat meer as R10 225 per maand verdien – ’n syfer wat nouliks as lewensvatbaar beskou word om in jou daaglikse behoeftes te voorsien, laat staan nog om geld vir die toekoms opsy te sit. Die ander 90% van die bevolking het goeie finansiële advies broodnodig, maar het nie toegang daartoe nie omdat hulle dit nie kan bekostig nie of nie genoeg geld het om te belê

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Hoe Om In Die Volgende Dekade Na Waarde In Aandele Te Soek
baie mense vra my uit oor die vooruitsigte vir wêreldaandelefondse in die volgende dekade. Dis nie ’n maklike vraag om te beantwoord nie. Soos ek al voorheen aangedui het, is die gehalte van die fondse waarin jy belê belangriker as die enkele prestas

Related