HOËR KOSPRYSE LAND NIE IN BOER SE SAK
May 15, 2020
2 minutes
— VIDA BOOYSEN
FOTO: LUCILLE BOTHA
DIE ontwrigting wat Covid-19 in voedselmarkte wêreldwyd veroorsaak, word ook in Suid-Afrika al hoe duideliker. Verbruikers kla dat kos tydens inperking duurder word, maar boere sê hulle trek nie voordeel daaruit nie.
Trouens, tydens die inperking het die produsenteprys van vrugte en groente selfs gedaal, volgens data van Statistieke SA. Karkaspryse is onder druk omdat groot
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days