Rapport

‘Stuit hierdie wegholstaat!’

Die Rampbestuurswet gee dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, “buitengewone breë magte om wetgewing daar te stel oor byna elke aspek van die lewens en bedrywighede van Suid-Afrikaners”.

Só sê John Steenhuisen, tussentydse DA-leier, in ’n eedsverklaring wat Vrydag as deel van hofstukke by die konstitusionele hof ingedien is.

Die DA wil hê dié hof moet verklaar die Rampbestuurswet wat tans in Suid-Afrika van krag is, skend die grondwetlike beginsel van die skeiding van magte.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad