Kuier

5 VRAE WAT PLA

Niemand weet wat die toekoms inhou nie, maar midde-in die corona-krisis is die onsekerheid groter as ooit. Finansiële markte wêreldwyd bokspring erg, werkloosheidsyfers skiet die hoogte in en niemand weet wanneer die lewe weer na ’n soort van normaal gaan terugkeer nie.

Die enigste ding wat jy kan doen, is om sover moontlik seker te maak jou sake is in orde. Kuier het met twee finansiële kenners gesels oor wat jy kan doen om die krisis (finansieel) te oorleef.

Wat word van my pensioen? Is daar hoop? Moet ek onttrek, los of elders belê? Anita Kok (41), Randburg

“Daar is altyd hoop!”meen Nico Swart, ’n finansiële raadgewer van PSG Wealth in Durbanville.“’n Mens moenie te veel fokus op eksterne faktore buite jou beheer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi

Related