Landbouweekblad

ZZ2 se planne teen Covid-19

DieCovid-19-pandemie het kom wys hoe weerloos sommige waardekettings is. Daarom doen ZZ2 sy bes om sy werkmag te beskerm en gesond en veilig te hou sodat die boerdery kan aanhou om kos aan Suid-Afrikaners te voorsien.

“Sonder mense sou die plante waarskynlik heel gelukkig groei, maar jy het mense no-dig om die oes in te samel, te verpak en by markte te bring. Sonder werknemers sal die sleutelfunksies, soos produksie, verpakking en verspreiding, nie kan plaasvind nie,” sê mnr. Wiam Haddad, ekoloog en koördineerder van ZZ2 se Covid-19-taakspan.

Toe die boerdery besef die pandemie gaan Suid-Afrika ook tref,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related