Toe ruil hulle!
May 25, 2020
3 minutes
Deur Maryke Roberts
Foto’s
Francois Oberholster
•
Stilering
Marian van Wyk
![tuisza2006_article_024_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/7sfv3yeups7w7c7l/images/file4S9GB4DQ.jpg)
WIE WOON HIER? Hennie en Jacomien de Wet en hul drie spruite, Christiaan (9), Amri (6) en Júha (20 maande)
WAAR Onrusrivier
GROOTTE 285m²
![tuisza2006_article_024_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/7sfv3yeups7w7c7l/images/file2N9KM002.jpg)
![tuisza2006_article_024_01_03](https://article-imgs.scribdassets.com/7sfv3yeups7w7c7l/images/file044JXU7H.jpg)
Sowat vyf jaar gelede het Hennie en Jacomien de Wet van Onrusrivier buite Hermanus met Jacomien se ouers ’n ooreenkoms aangegaan: Hulle sou op eie koste ’n kleinerige huis op ’n afgesnyde hoek van Jacomien se ouers se eiendom bou, met dien verstande dat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days