Huisgenoot

LIEWE MATRIEKS . . .

STEL jou voor jy stap eendag in jou matriekjaar uit jou klaskamer . . . en meer as twee maande lank mag jy nie terugkeer nie.

Byna ’n hele kwartaal lank sien jy nie jou onderwysers, vriende of selfs jou skoolkys van aangesig tot aangesig nie. Geen saalbyeenkomste of kletspraatjies met pouse nie en geen sport of debatgroep nie.

Dan keer jy op ’n dag terug – maar dit is ’n vreemde leeromgewing wat jou nou in die era van COVID-19 begroet. Soveel bekende en beminde dinge is weg: high fives; styf teen mekaar ingeryg sit in die wintersonnetjie, hand-om-die-lyf-spanfoto’s; bondeltjies maak vir sportkrete.

In die plek daarvan is gesigmaskers en handreinigers, lessenaars wat 2 m van mekaar staan en merke op die sementstoep wat toustanery reguleer. ’n Plek van samehorigheid

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Lekker Ouelvis
DOER in 1957 stap ’n donkerkopseuntjie na die kafee op die hoek, net om die draai van sy ouerhuis in Primrose, ’n woonbuurt in Germiston. Voor die kafee staan ’n voertuig geparkeer met die deure oop terwyl die musiek uit die motorradio se luidspreker
Huisgenoot10 min read
Klein Blonde Pakkie Dinamiet
ELKE paar maande het Scott Swift ’n hele klomp mense gebel: sy dogter se vorige onderwysers, sakevennote, familievriende, musikante en die vervaardigers. Hy’t hulle ingelig oor Taylor se vordering waar hy in die studeerkamer van hulle huis in Henders
Huisgenoot2 min read
Afrika-pikkewyne
OP 3 JULIE vanjaar is dit Wêreldseevoëldag en daarom bekyk ons vandeesweek een van die heel spesiaalste seev oëls op aarde – die Afrika-pikkewyn. Hierdie pikkewyne staan ook as brilpikkewyne bekend en kom net in Afrika voor. Wanneer hulle op land ron

Related