Chané Grobler
May 29, 2020
2 minutes
Deur COLIN HENDRICKS
![f0072-01](https://article-imgs.scribdassets.com/25w1nzciio7wmjk9/images/fileKSWCN36G.jpg)
Y IS 19, van Pretoria en gróót op TikTok. Chané het 2 miljoen en 72,9 miljoen op dié gewilde sosialeme-diaplatform. Sy is ook vanjaar vir ’n Nickelodeon Kids’ Choice-prys in Amerika benoem as gunsteling-sosialemediaster in Afrika. En nou werk sy saam met Huisgenoot Junior aan ’n lekker se TikTokblad vir nog inligting oor @chanegrobler en @Huisgenoot se #HGJuniorChallenge!
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days