Fortuner raak epies
Jun 01, 2020
2 minutes
![wegrysleepza2006_article_026_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/8tawby94lc7wv6bt/images/file7WYJVC81.jpg)
Die Toyota Fortuner is sedert 2004 ’n topverkoper onder Suid-Afrikaners en het daarom geen bekendstelling nodig nie. Dié sewesitpleksportnuts is oorspronklik in Taiwan ontwikkel, totdat Toyota Australië in 2015 die leisels oorgeneem het met die tweede geslag Fortuner.
Toyota Suid-Afrika het die Fortuner vanjaar buitelangs opgeknap om hierdie jongste weergawe, die Toyota Fortuner
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days