Landbouweekblad

Laer rente bied weinig troos in diep ekonomiese insinking

Die prima rentekoers is op die laagste vlak in dekades nadat die monetêre beleidskomitee (MBK) van die Reserwebank die repokoers op 21 Mei met ’n verdere 50 basispunte verlaag het tot 3,75%. Die prima rentekoers van banke is gevolglik tot 7,25% verlaag. Die feit dat die Reserwebank die repokoers vanjaar reeds vier keer verlaag het, is ’n aanduiding van Suid-Afrika se ekonomiese probleme.

Die Reserwebank verwag dat die ekonomiese groeikoers vir vanjaar sowat -7% gaan wees, en dat die inflasiekoers tot 3,4% kan daal. Dit is welbekend dat die Reserwebank in die verlede te konserwatief was met sy vooruitskattings. Die skatting van -7% is heelwat minder as waarop die meeste ekonomiese modelle van banke en ander ontleders dui. Hulle verwag ’n inkrimping van tot

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo