Landbouweekblad

Berekening van ‘huidige gebruikswaarde’ aanvegbaar

Die staat het jare lank met die gedagte gespeel om huidige gebruikswaarde saam met markwaarde in te span vir die bepaling van vergoeding by onteiening. Hoewel ek nie met dié beginsel saamstem nie, verstaan ek waar die denkwyse vandaan kom en ’n mens moet dit binne ’n ideologiese raamwerk beskou. As jy byvoorbeeld na naweekboere kyk, besit hulle dikwels grond met goeie potensiaal en dié potensiaal word nie vir voedselproduksie benut nie.

Die inspan van huidige gebruikswaarde vir die bepaling van vergoeding by onteiening, bring egter talle probleme mee.

’n Mens kan jou afvra of dit geregverdig sou wees dat iemand wat ’n naweekplaas gekoop het, en markwaarde daarvoor betaal het, minder as markwaarde moet ontvang as hy deur die staat onteien word.

Die huidige markwaarde van sy plaas het reeds in berekening gebring dat hy nie infrastruktuur op sy plaas het nie en dat die huidige waarde van sy plaas se potensiële toekomstige inkomstestroom verskil

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo