SA durf nie organiese wyn afskeep
Jun 05, 2020
3 minutes
LUCILLE BOTHA lbotha@landbou.com
FOTO: ADVINI
FOTO: ADVINI
![landbouza200611_article_040_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/18b111sozk7x4vcx/images/file1GD8EPSH.jpg)
Om na organiese boerderypraktyke oor te skakel, moet ’n produsent eintlik strenger bestuur as vantevore toepas. “Dit is ’n proses. Jy kan nie net ophou spuit en verwag jou druiwe gaan meer geld verdien nie,” het dr. Edo Heyns, strategiese ontwikkelings-en-bemarkingsbestuurder vir Advini in Suid-Afrika, op Vinpro se streeksinligtingsdag vir die Wellington- en Paarlstreek, gesê.
Volgens hom wen organiese en biodinamiese wyne oorsee veld. Verbruik groei sedert 2012 met dubbelsyfers, veral in Europa, wat Suid-Afrika se belangrikste wynmark is. Dié wyne
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days