Rapport

‘Dawid’ saal wilde perd op vir sy land

Reyno de Beer is twee maande agterstallig met sy huurgeld vir die skuur waarin hy en sy gesin op ’n hoewe in Derdepoort, Pretoria, bly.

Die kleuterskool het laat weet sy dogtertjie mag nie weer terugkom ná die inperking nie, want die De Beers skuld hulle te veel geld.

Twee weke ná die inperking was die laaste R600 in sy bankrekening die laaste strooi vir dié Pretorianer.

“Nou vat ek die regering hof toe oor hul mal regulasies,” het Reyno moerig besluit.

Die meeste van ons mor oor die minister van onsinnighede, maar dan koel ons af en gaan weer aan met ons lewe. Dié wat regtig sterk voel bel vir AfriForum of Sakeliga of Lawyers for Human Rights.

Nie Reyno nie. Nee. Hy het hofstukke gaan skryf, krom en skeef want hy het nie ’n regsgraad nie. En toe begin hy ’n WhatsApp-groepie met die medemoeriges Zehir Omar-prokureurs en die Hola Bon Renaissance-stigting en dié onwaarskynlike bende vat toe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Water, Krag Én Inwoners Se Geduld Is Op!
Strate vol vullis en rioolvuil, paaie vol slaggate, kragpale wat kantel. Dít is waarmee die inwoners van Delareyville, Ottosdal en Sannieshof in die Tswaing- plaaslike munisipaliteit in Noordwes te kampe het. Dele van Ottosdal was boonop teen gister
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo

Related