Rapport

Fokus nou op wat regtig nodig is

Die afgelope week se hofuitspraak teen Nkosazana Dlamini-Zuma en trawante het my van mening laat verander oor die irrasionele Covid-19-regulasies. Ek dog heeltyd dis gedryf deur kollektiewe onkunde. Maar ek vermoed nou dis eerder gemotiveer deur venynigheid.

Onder leiding van NDZ is ons land ná skaars 70 dae in groter kollektiewe armoede en hongersnood as ná haar eksman

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related Books & Audiobooks