Huisgenoot

PAK SO JOU AANLYN MANDJIE

DIE inperking het baie Suid-Afrikaners se koopgewoontes verander – hoekom winkel toe gaan as jy jou inkopies van die huis af kan doen? So vergelyk van die aanlyn opsies.

PICK N PAY

SO WERK DIT

Jy kan deur die webtuiste (pnp.co.za) of op hul app bestel of die aparte aflewerings-app Bottles vir noodsaaklike kruide- niersware gebruik*.

Jy kan ’n gleuf vir die oggend of middag op die hoofwebtuiste bespreek, gewoonlik vir aflewering oor tussen drie en vyf dae, terwyl die diens vir noodsaaklike kruideniersware aflewering op dieselfde dag bied – jy kry dit 90 minute later.

Vir die hoofdiens moet jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related