SNELVUUR
Jun 12, 2020
3 minutes
Photo: Nic de Bruine.
![huntjagza2007_article_008_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/2bxfniccao7xpo24/images/fileC0XA9Q58.jpg)
IN MEMORIAM: ABC Human
![huntjagza2007_article_008_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/2bxfniccao7xpo24/images/fileCEY0GUBF.jpg)
Dit is met groot hartseer dat ons ABC (Celliers) Human se afsterwe na ’n lang stryd in intensiewe sorg, verwerk. ABC was nog altyd ’n verbete vegter, maar ons moet daarby berus dat hy die goeie stryd gestry het, en nou in vrede kan rus. Ons innige simpatie gaan uit na Esmé, Rachelle, Braam en die hele familie gedurende hierdie moeilike tyd.
ABC was een van Tafelbergtak se voorslaglede. Nie alleen was hy ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days