SA Hunter/Jagter

VOER JOU SELOENTJIE MET DIÉ KOS

Toe ek vir SA JAGTER/ HUNTER se redakteur vertel dat ek van plan is om alle .22LR-ammunisie wat tans plaaslik beskikbaar is, te toets, het ek nie die vaagste benul gehad watter wille hingsperd ek opsaal nie. Ek het darem gehoop hy sou my waarsku.

Ek wou probeer vasstel watter fabrikate is alles beskikbaar en hoe dit in my geweer sal presteer. Na my toetse glo ek lesers sal ’n goeie idee hê van die kwaliteit van .22LR-ammunisie en dat hulle wel my bevindinge interessant sal vind. Onthou net, die ammunisie sal nie noodwendig dieselfde in julle gewere

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafelf Patroondoppe – Deel II
Die doel van hierdie reeks intreebesprekings oor die herlaai van patrone is om konsepte eerder as tegnieke te bespreek. Soos genoem in die vorige artikel, word drie tegnieke normaalweg gebruik om dopeenvormigheid te bepaal, naamlik volgens: • nekwand
SA Hunter/Jagter3 min read
Kry Die Afstand Met ROARK PRECISION OPTICS Se LEGACY 10x42
Verkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders u
SA Hunter/Jagter8 min read
Ammunisie: Wat Om Te Doen En Wat Nie!
Ek was al meermale stomgeslaan deur die mate van naïwiteit en selfs argeloosheid waarmee sommige jagters hulle jagammunisie hanteer. As ons vir ’n oomblik in gedagte hou dat dit aan die einde van die dag die koeël is wat die harde werk doen, behoort

Related