SA Hunter/Jagter

SWAROVSKI Z5I 2.4-12X50 BT

Swarovski se Z5-reeks teleskope is reeds jare lank bekend aan jagters. Eers het dié reeks net uit twee modelle bestaan, naamlik ’n 3-18x44 en ’n 5-25x52. Soos die gewilde Z3-teleskope, word die Z5’s ook in Amerika gemonteer. Die groot kenmerk wat die Z3-en Z5-produkte van die ander Swarovski-modelle onderskei, is dat hulle hoofbuise 25.4mm in deursnee is en nie 30mm nie.

Daar is steeds derduisende mense wat hoofsaaklik te voet jag en wat dus ligter, kleiner en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafelf Patroondoppe – Deel II
Die doel van hierdie reeks intreebesprekings oor die herlaai van patrone is om konsepte eerder as tegnieke te bespreek. Soos genoem in die vorige artikel, word drie tegnieke normaalweg gebruik om dopeenvormigheid te bepaal, naamlik volgens: • nekwand
SA Hunter/Jagter3 min read
Kry Die Afstand Met ROARK PRECISION OPTICS Se LEGACY 10x42
Verkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders u
SA Hunter/Jagter8 min read
Ammunisie: Wat Om Te Doen En Wat Nie!
Ek was al meermale stomgeslaan deur die mate van naïwiteit en selfs argeloosheid waarmee sommige jagters hulle jagammunisie hanteer. As ons vir ’n oomblik in gedagte hou dat dit aan die einde van die dag die koeël is wat die harde werk doen, behoort

Related Books & Audiobooks