SA Hunter/Jagter

WILDSVLEIS: SMAAKLIK EN HEILSAAM

Met die onlangse slegte publisiteit wat wildsvleis in die media gekry het, is dit baie belangrik om die voordele van wildsvleis uit te lig. Ons hier in die suide van Afrika is geseënd met ’n wye verskeidenheid wildspesies – van jagbare voëls, tot die grootste van die soogdiere. Wild word in Suid-Afrika nog grootliks in die vrye natuur aangetref en is, anders as veediere soos beeste, skape, bokke, varke en pluimvee, basies vry van menslike ingryping.

Navorsers het bevind dat leefstylveranderings, tesame met ’n verandering in dieet, kan lei tot die verbetering van mense se algemene gesondheid.

VOORDELE VAN WILDSVLEIS

Wildsvleis val in die klas van organiese kossoorte en van die belangrikste voordele van vleis afkomstig van vrylopende wild, is onder andere die volgende:

• Dit bevat tot 50% minder vet as beesvleis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafelf Patroondoppe – Deel II
Die doel van hierdie reeks intreebesprekings oor die herlaai van patrone is om konsepte eerder as tegnieke te bespreek. Soos genoem in die vorige artikel, word drie tegnieke normaalweg gebruik om dopeenvormigheid te bepaal, naamlik volgens: • nekwand
SA Hunter/Jagter3 min read
Kry Die Afstand Met ROARK PRECISION OPTICS Se LEGACY 10x42
Verkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders u
SA Hunter/Jagter8 min read
Ammunisie: Wat Om Te Doen En Wat Nie!
Ek was al meermale stomgeslaan deur die mate van naïwiteit en selfs argeloosheid waarmee sommige jagters hulle jagammunisie hanteer. As ons vir ’n oomblik in gedagte hou dat dit aan die einde van die dag die koeël is wat die harde werk doen, behoort

Related